1 Konings 11:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy was vyandig teen Israel solank Salomo geleef het. Dit was nog behalwe die kwaad wat Hadad gedoen het. Reson was koning van Aram en hy het Israel verafsku.

1 Konings 11

1 Konings 11:22-27