1 Konings 11:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Reson het 'n groep mans om hom versamel, en hy was die leier van die bende. In die tyd toe Dawid die Arameërs uitgeroei het, het hulle na Damaskus toe gevlug. Hulle het in Damaskus gaan woon en Reson daar tot koning uitgeroep.

1 Konings 11

1 Konings 11:21-31