1 Konings 11:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was ook Jerobeam seun van Nebat, 'n Efratiet uit Sereda. Sy ma was Serua, 'n weduwee. Hy was 'n onderdaan van Salomo wat teen die koning in opstand gekom het.

1 Konings 11

1 Konings 11:16-32