Rigters 3:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het in dié tyd van Moab omtrent tienduisend man verslaan, almal goed geboude en almal dapper manne, en niemand het vrygekom nie.

Rigters 3

Rigters 3:21-30