Rigters 3:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê hy vir hulle: Volg my, want die Here gee julle vyande, die Moabiete, in julle hand; en hulle het agter hom aan afgetrek en die Moabiete van die driwwe van die Jordaan afgesny en niemand toegelaat om deur te gaan nie.

Rigters 3

Rigters 3:27-31