Rigters 11:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Terwyl Israel in Hesbon met sy onderhorige plekke en in Ároër met sy onderhorige plekke en in al die stede wat langs die Arnon lê, driehonderd jaar lank gewoon het, waarom het julle dit dan nie in dié tyd ontset nie?

Rigters 11

Rigters 11:23-36