Rigters 11:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En is u nou soveel beter as Balak, die seun van Sippor, die koning van Moab? Het hy ooit met Israel getwis, of ooit teen hulle geveg?

Rigters 11

Rigters 11:19-28