Rigters 11:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het ék dan nie teen u gesondig nie, maar ú handel so sleg met my om teen my oorlog te voer. Mag die Here, die Regter, vandag oordeel tussen die kinders van Israel en die kinders van Ammon!

Rigters 11

Rigters 11:25-32