Rigters 10:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die manskappe, die vorste van Gílead, die een aan die ander: Wie is die man wat sal begin om te veg teen die kinders van Ammon? Hy sal hoof wees oor al die inwoners van Gílead.

Rigters 10

Rigters 10:14-18