EN Jefta, die Gileadiet, was ’n dapper held, maar hy was die seun van ’n hoer; en Gílead was die vader van Jefta.