Rigters 10:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die kinders van Ammon is byeengeroep en het laer opgeslaan in Gílead; maar die kinders van Israel het bymekaargekom en laer opgeslaan by Mispa.

Rigters 10

Rigters 10:9-18