Nehemía 2:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe antwoord ek hulle en sê vir hulle: Die God van die hemel, Hy sal ons dit laat geluk, en ons, sy knegte, sal ons klaarmaak en bou; maar julle het geen deel of reg of gedagtenis in Jerusalem nie.

Nehemía 2

Nehemía 2:18-20