Nehemía 2:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe Sanbállat, die Horoniet, en Tobía, die Ammonitiese kneg, en Gesem, die Arabier, dit hoor, het hulle ons bespot en ons verag en gesê: Wat is dit vir ’n ding wat julle doen? Wil julle teen die koning rebelleer?

Nehemía 2

Nehemía 2:13-20