Nehemía 3:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Éljasib, die hoëpriester, het hom klaargemaak met sy broers, die priesters, en hulle het die Skaapspoort gebou; hulle het dit geheilig en sy deure ingesit; verder tot by die toring Hamméa wat hulle geheilig het, tot by die toring Hanáneël.

Nehemía 3

Nehemía 3:1-9