Matthéüs 18:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as jou oog jou laat struikel, ruk dit uit en werp dit weg van jou af. Dit is vir jou beter om met een oog in die lewe in te gaan, as om twee oë te hê en in die helse vuur gewerp te word.

Matthéüs 18

Matthéüs 18:6-14