Matthéüs 18:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as jou hand of jou voet jou laat struikel, kap dit af en gooi dit weg van jou af; dit is vir jou beter om in die lewe in te gaan, kreupel of vermink, as om twee hande of voete te hê en in die ewige vuur gewerp te word.

Matthéüs 18

Matthéüs 18:7-12