Matthéüs 18:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Pas op dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want Ek sê vir julle dat hulle engele in die hemele altyd die aangesig sien van my Vader wat in die hemele is.

Matthéüs 18

Matthéüs 18:6-17