Markus 13:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die een nasie sal teen die ander opstaan, en die een koninkryk teen die ander; en daar sal aardbewings wees op verskillende plekke, en daar sal hongersnode wees en beroeringe. Hierdie dinge is ’n begin van die smarte.

Markus 13

Markus 13:3-16