Markus 13:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar wees julle vir julleself op die hoede, want hulle sal julle oorlewer aan regbanke, en in sinagoges sal julle geslaan word en voor goewerneurs en konings gebring word om My ontwil, vir hulle tot ’n getuienis.

Markus 13

Markus 13:5-13