Markus 13:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar wanneer julle hoor van oorloë en gerugte van oorloë, moet julle nie verskrik word nie, want dit moet kom. Maar dit is nog nie die einde nie.

Markus 13

Markus 13:3-12