Lukas 9:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die dag begin daal, kom die twaalf na Hom en sê vir Hom: Stuur die skare weg, sodat hulle na die dorpe en buitewyke in die omtrek kan gaan en herberg en voedsel kry; want ons is hier in ’n verlate plek.

Lukas 9

Lukas 9:3-19