Lukas 9:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die skare het dit te wete gekom en Hom gevolg; en Hy het hulle ontvang en met hulle gespreek oor die koninkryk van God, en die wat genesing nodig gehad het, gesond gemaak.

Lukas 9

Lukas 9:1-16