Lukas 9:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Hy sê vir hulle: Gee julle vir hulle iets om te eet. Maar hulle antwoord: Ons het nie meer as vyf brode en twee visse nie, tensy ons voedsel gaan koop vir al hierdie mense.

Lukas 9

Lukas 9:10-15