Lukas 16:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy roep en sê: Vader Abraham, wees my barmhartig en stuur Lasarus, dat hy die punt van sy vinger in water kan insteek en my tong verkoel; want ek ly smarte in hierdie vlam.

Lukas 16

Lukas 16:23-26