Lukas 16:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die ryk man het ook gesterwe en is begrawe. En toe hy in die doderyk sy oë ophef, terwyl hy in smarte was, sien hy Abraham van ver af en Lasarus aan sy boesem.

Lukas 16

Lukas 16:15-24