Lukas 16:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Abraham antwoord: Kind, onthou dat jy jou goeie dinge in jou lewe ontvang het, en so ook Lasarus die slegte. En nou word hy getroos, maar jy ly smarte.

Lukas 16

Lukas 16:16-31