Levítikus 27:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die jubeljaar moet die stuk land terugkom aan hom van wie hy dit gekoop het, aan hom wat in besit was van die stuk land.

Levítikus 27

Levítikus 27:14-29