Levítikus 27:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En alles wat jy skat, moet volgens die sikkel van die heiligdom wees; die sikkel moet twintig gera wees.

Levítikus 27

Levítikus 27:15-34