Levítikus 16:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en met sy vinger van die bloed sewe maal daarop sprinkel. So moet hy dit dan reinig en heilig van die onreinhede van die kinders van Israel.

Levítikus 16

Levítikus 16:12-26