Levítikus 16:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet hy na die altaar uitgaan wat voor die aangesig van die Here is en daarvoor versoening doen: hy moet van die bloed van die bul en van die bloed van die bok neem en dit rondom aan die horings van die altaar stryk

Levítikus 16

Levítikus 16:16-26