Levítikus 16:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as hy die versoening van die heiligdom en die tent van samekoms en die altaar voleindig het, moet hy die lewendige bok laat aankom;

Levítikus 16

Levítikus 16:14-22