Levítikus 16:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy moet van die bloed van die bul neem en dit met sy vinger op die versoendeksel aan die oostekant sprinkel; en voor die versoendeksel moet hy sewe maal met sy vinger van die bloed sprinkel.

Levítikus 16

Levítikus 16:9-22