Levítikus 16:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy moet die reukwerk op die vuur lê voor die aangesig van die Here, dat die wolk van die reukwerk die versoendeksel wat op die Getuienis is, kan oordek, sodat hy nie sterwe nie.

Levítikus 16

Levítikus 16:10-23