Levítikus 16:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die vuurpan vol gloeiende kole van die altaar voor die aangesig van die Here wegneem; daarby twee handevol fyngestampte reukwerk van speserye en dit binnekant die voorhangsel bring.

Levítikus 16

Levítikus 16:10-16