Levítikus 16:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet hy die sondofferbok slag wat vir die volk bedoel is, en sy bloed binnekant die voorhangsel bring en met sy bloed doen soos hy met die bloed van die bul gedoen het: hy moet dit sprinkel op die versoendeksel en voor die versoendeksel.

Levítikus 16

Levítikus 16:11-22