Klaagliedere 4:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Bet. Die kinders van Sion, die kosbares, wat teen fyn goud geskat was, ag, hoe is hulle gereken soos erdekruike, die werk van pottebakkershande.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:1-10