Klaagliedere 4:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Alef. AG, hoe is die goud verdonker, die goeie goud verander, die heilige stene weggegooi op die hoek van al die strate!

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:1-9