Klaagliedere 4:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gimel. Selfs jakkalse gee die speen, laat hulle kleintjies drink, maar die dogter van my volk het wreed geword soos die volstruise in die woestyn.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:1-12