Klaagliedere 2:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sjin. Op die grond lê jonk en oud in die strate; my jonkvroue en my jongmanne het deur die swaard geval; U het hulle gedood op die dag van u toorn, U het geslag sonder verskoning.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:17-22