Klaagliedere 2:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Resj. Aanskou, Here, en merk op aan wie U so gedoen het! Moet vroue dan hulle vrug eet, kindertjies wat op die hande gedra word? Moet dan in die heiligdom van die Here priester en profeet gedood word?

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:13-22