Tau. U het soos op ’n feesdag my verskrikkinge geroep van rondom, en niemand het op die dag van die Here se toorn vrygeraak of ontkom nie; die wat ek op die hande gedra en grootgemaak het — my vyand het hulle omgebring.