Klaagliedere 1:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Pe. Sion brei haar hande uit, sy het geen trooster nie; die Here het die wat rondom hom was, teen Jakob ontbied as sy teëstanders; Jerusalem het in hul midde ’n voorwerp van afsku geword.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:12-19