Klaagliedere 1:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sade. Regverdig is Hy, die Here, want ek was teen sy mond wederstrewig. Hoor tog, alle volke, en aanskou my smart; my jonkvroue en my jongmanne het in gevangenskap gegaan.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:12-22