Klaagliedere 1:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ajin. Daarom ween ek, my oog, my oog loop af in water, want ver van my is die trooster wat my verkwik; my kinders is verbyster, omdat die vyand die oorhand het.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:12-17