Klaagliedere 1:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Samek. Die Here het al my magtiges binne-in my verwerp, Hy het teen my ’n feestyd uitgeroep om my jongmanne te verbreek; die Here het die parskuip getrap vir die jonkvrou, die dogter van Juda.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:7-18