Josua 6:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die priesters die sewende keer op die horings blaas, sê Josua vir die volk: Skreeu! want die Here gee die stad aan julle oor.

Josua 6

Josua 6:11-21