Josua 6:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar op die sewende dag het hulle vroeg klaargemaak toe die rooidag uitkom, en die stad op dieselfde manier sewe maal omgetrek; net maar dié dag het hulle die stad sewe maal omgetrek.

Josua 6

Josua 6:6-24