Josua 6:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die stad met al wat daarin is, moet ’n banoffer aan die Here wees; net Ragab, die hoer, mag lewe, sy en almal wat by haar in die huis is, omdat sy die boodskappers wat deur ons gestuur was, weggesteek het.

Josua 6

Josua 6:15-21