Josua 18:27-28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

27. en Rekem en Jírpeël en Táreala,

28. en Sela, Elef en Jebúsi, dit is Jerusalem, Gíbeat, Kirjat: veertien stede met hulle dorpe. Dit is die erfdeel van die kinders van Benjamin volgens hulle geslagte.

Josua 18