Josua 17:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

want die gebergte sal joue wees — ’n boswêreld is dit naamlik, en jy moet dit skoonkap; dan sal die uitlopers daarvan joue wees; want jy moet die Kanaäniet verdrywe, al het hy ysterwaens, al is hy sterk.

Josua 17

Josua 17:8-18